Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
885) haar mooi rooi lippe …

885) haar mooi rooi lippe …

August 1, 2008

dink ek toe ek my date sien donker haar hoë wenkbrou lig gepoeier sy steek niks weg nie haar mooi rooi lippe seksie as mens kan sê soos ek kan sien maar smeulend soos ’n vulkaan ’n vrou waarlik ’n man kan nie hier speel nie besef ek jy is een soos hulle sê comes …

886) wat is lekkerder as om …

886) wat is lekkerder as om …

August 1, 2008

om te verlang om in jou geestesoog die vasvat die liefnat te ervaar die eerste woorde te beskryf jy is my lief vir jou is ek lus dit is die lewe wat ons ervaar daarom lewe ons vir vandag daarom lewe ons om te lief Liked it? Share it please …

887) jy dobbel alweer ….

887) jy dobbel alweer ….

August 1, 2008

die eerste prys take me home baby ’n slank meisie met ’n wink vinger met skitter lag wink sy ek sê bliksem vanaand gaan ek jou kry ek slip ’n R100 noot sy smile en glip weg ek gaan jou kry ek gaan jou vry sê ek nou glip ek my laaste R100 noot in …

888) jy bly ’n bliksem

888) jy bly ’n bliksem

August 1, 2008

sê sy traanoog, vir die derde keer het jy beloof jy sal omkeer maar toe cherry vir jou smile krummel jy jy weet wat ek het maar nou weet sy wat ek het ook wat jy het ons weet wat ons in mekaar het hel Liked it? Share it please …

882) ek huil my vrek

882) ek huil my vrek

July 30, 2008

soveel digkinders word nie gebore nie ek het nie pen en papier nie dig embrios sterf ek huil 10 000 embrio grafte lê agter my 10 000 kruisies met geen name op nie Liked it? Share it please …

883) stingel regop

883) stingel regop

July 30, 2008

vroeg in die more stingel regop pronk ek asynwater help ’n slaapwang blos help die ruk en pluk van ’n dwaalhand help my tulp hang nie meer nie Liked it? Share it please …

878) nie liefdeloos

878) nie liefdeloos

July 29, 2008

jou hand is leeg die hongerpyn altyd daar word wakker jou leë hande is met brood gevul die brood van die ewige lewe jou hart se leemte word gevul met die liefde van Jesus Christus Liked it? Share it please …

879) die eerste koeitjie

879) die eerste koeitjie

July 29, 2008

staan trots en kyk na al sy koeie en kallers dit is vadersdag vandag die dag wanneer die manne spog albertus hangklok het die meeste koeie en kallers sy eerste koeitjie sweetpee het al twee tweeling versies gehad en vier alleenloop bulletjies en sy glimlag nou alweer vir hom sy tweede koeitjie liefste madelyn het …

880) eva se dogter is daar omdat

880) eva se dogter is daar omdat

July 29, 2008

adam nie gras onder sy knie laat groei het nie Liked it? Share it please …

881) genadeland … ewigland

881) genadeland … ewigland

July 29, 2008

saai op die land waar jy nie gaan oes nie dit is genadeland saai op die wenakker wat GOD jou gee glo dat die pad na die ewigheid by jou hart begin genade liefde voorspoed blydskap sal tien maal meer as jou tiende aan jou gegee word die grootste prys jy gaan vir ewig lewe …

875) om jou hart te red

875) om jou hart te red

July 28, 2008

ek sou as ek kon sou as ek wou dis nie my keuse nie ek is ’n leeftyd te laat jy is ’n bietjie te oud vir my daar is nie genoeg tyd oor nie vir ons om te lewe en te lief nie Liked it? Share it please …

876) ek het al eelte op

876) ek het al eelte op

July 28, 2008

ek het al eelte my hart sê hy sy is so ’n hardegat girl ek het my eerste soen eers op dag 365 gekry ek het al eelte op my hand van al die gewag dit is nou dag 400 nou kan my hand eers dwaal dit is dag 600 nou kan ek eers vroetel …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte