Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
877) soms sien ek jou

877) soms sien ek jou

July 28, 2008

wanneer jy in wit sy in die mis verdwyn dit was ons huweliksnag gewees in wit sy was jy my x in mini en lae hals het sy my geterg jy het omgedraai en in die mis verdwyn ek soek nog steeds Liked it? Share it please …

872) aan my sy

872) aan my sy

July 27, 2008

jy beskerm my ek voel veilig jou ivoor skitterwit jou skede glyglad ons het nog nooit ’n draw verloor nie daarom is jy special my .38 Liked it? Share it please …

873) as ek tweede kom

873) as ek tweede kom

July 27, 2008

lag ek want ek weet dan hierdie girl is vinniger as ek Liked it? Share it please …

874) meerlust

874) meerlust

July 27, 2008

ek is weer lus ek is meerlust Liked it? Share it please …

867) die man wat hoes

867) die man wat hoes

July 25, 2008

waarom hoes ek so my oë traan ek’s kortasem ek kan nie mooi sien nie ek kan nie meer my meisie ruik nie ek gee nie om nie ek is nou die marlboro man Liked it? Share it please …

868) dit was ’n bloederige

868) dit was ’n bloederige

July 25, 2008

dit was ’n bloederige gemors toe ek my eerste bok geskiet het ek moes sny om die laaste ruk die laaste blêr van sy lewe te neem toe moes ek die peer ook sluk hulle het my nie alles vertel nie Liked it? Share it please …

869) aborsie

869) aborsie

July 25, 2008

die fokon broodmes is stomp ek wil die are afsny sodat dit wat binne my groei saam met my kan vrek Liked it? Share it please …

870) rooi

870) rooi

July 25, 2008

ek dip die skerp punt in my blou aar ek skryf rooi ek sien nie meer mooi nie my God dit was my slagaar gewees Liked it? Share it please …

871) frikkadel

871) frikkadel

July 25, 2008

’n mens frikkadel wat oor die pad rol die dertig wiel trok het nie gestop nie Liked it? Share it please …

866) vuur

866) vuur

July 24, 2008

ek het vier sê die veertig jarige nogal mooi en seksie sê ek vakansie gees en kerslig ete jc le roux het die ding gedoen dit was ’n wille nag gewees ek het vier sê sy die volgende dag jy het vuur sê ek toe ook toe ek die deur oopmaak storm vier rooikop wetters …

863) as jy maar geweet het

863) as jy maar geweet het

July 23, 2008

wat jy aan ons gedoen het met jou seksie lyf jou laehalsvooroorbuig jou droom oë jy was jare voor my ek was in matriek jy was my onderwyseres ek sien nog hoe die wilgerlatte in die wind swaai Liked it? Share it please …

864) al vat hulle

864) al vat hulle

July 23, 2008

jou weg sal ek jou vind ons liefde sal oorleef Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte