Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
823) al vat hulle jou weg

823) al vat hulle jou weg

July 9, 2008

sal ek jou vind ons liefde oorleef ons telg is hier sy suig haar nuke my God kan dit waar wees ek het so baie gebid Liked it? Share it please …

824) ek hoor nog

824) ek hoor nog

July 9, 2008

jou stem in die naguur maar jy is al jare weg waarom hoor ek jou nog? omdat ek jou nog steeds liefhet Liked it? Share it please …

813) ek speel jou snaar

813) ek speel jou snaar

July 8, 2008

drie snare speel ek na een snaar het sy warm en wild geword bang is ek en speel die snaar sy vra na twee ek speel sy sê dis warm en pluk haar toppie af ek breek die derde snaar nou weet ek sy sal nie verder as ek kan kom nie Liked it? Share …

792) vandag

792) vandag

July 6, 2008

ek sit in die klein kerkie die harde bank vertel van die kruistog pad die ween die lyding bloed gestort ek kniel en vra my GOD waarom kan ’n duisend nie op hierdie bank kniel nie Liked it? Share it please …

793) erg

793) erg

July 6, 2008

hierdie winter is erger ek skuif my ou lyf na die sonstraal die hitte straal vind my hart in die lente van 1960 het ek hom gevind, my vrou hart het warmbloed gebruis my lus gewek die blouoog man hy lê in sy graf die tweede jaar al volgende somer gaan ek hom wakker maak, …

794) kan dit so maklik wees

794) kan dit so maklik wees

July 6, 2008

om na al die jare die bande te breek na die soveelste keer het jy met cheep parfuum by die huis gekom dit is genoeg ek pluk my 2 karaat ring en gooi dit in die swembad ek kan dit uitduik en omruil vir een karaat my nuwe lief is maar arm Liked it? Share …

795) ek het jou nie alles vertel nie

795) ek het jou nie alles vertel nie

July 6, 2008

ek wil nie hê sy moet jou drop nie sê my blou oog blond vriendin daarom het ek saam met hom gaan eet net om hom te vertel dat ons twee maatjies is Liked it? Share it please …

796) jy wil my vertel

796) jy wil my vertel

July 6, 2008

jy sit daar snotneus traanoog op die bank jy wil my vertel als is nie verby dit is amper lente as die bloeisels uitspruit sal jy weer die mooi in my sien ek het nou griep Liked it? Share it please …

797) sy blom

797) sy blom

July 6, 2008

tien jare het ek haar vertroetel hierdie blom dra eers na tien jaar sê hulle maar vanjaar het sy geblom my eersteling het sy gebaar Liked it? Share it please …

798) die wilde loot

798) die wilde loot

July 6, 2008

sy pa het gesê jy is ’n wilde loot in die wingerd het hy gestap sy is ’n wilde loot het hy gesien hul het vrug gedra vandag is daar ses wilde lote Liked it? Share it please …

799) haar eier

799) haar eier

July 6, 2008

die liefdes eier uitgegly verwonderd het sy gekyk na Gods wonder ’n nuwe lewe kan dit wees ’n ruwe man verlei sy wyfie haar eier uit sy was verbaas haar eier groot sy broei gesus hierdie somer soog sy ’n ander man sê kind Liked it? Share it please …

800) ons is rooi

800) ons is rooi

July 6, 2008

die aarbei arbeid haar kinders groen in die huis die vroeg somer stuur die blos op die wang amper reg vir pluk die rond wurm dik geslaap wek deur aarbei geur tande slaan sy in blos aarbei lyf haar telg voed diep gebere in haar rusper lyf Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte