Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
788) uitgestrek

788) uitgestrek

July 5, 2008

soos vingers wys die kaal takke hemelwaarts dit kraak soos die takke sterf en helwaarts tuimel om ge-as te word ons wieg in die bitterkoud gaan ons nog ’n seisoen lewe Liked it? Share it please …

789) nou eers vertel jy my

789) nou eers vertel jy my

July 5, 2008

waarom skyn die son hier by jou en ek moet in reenland koudland swaarkry land bly nou eers vertel jy my dat jy Jesus ken Liked it? Share it please …

790) waarom vra jy my …

790) waarom vra jy my …

July 5, 2008

hoe laat dit is dit is baie laat te laat al die jare het ek gewag langs jou gebly Liked it? Share it please …

791) die ou ooievaar vertel

791) die ou ooievaar vertel

July 5, 2008

hy sit op sy nes en staar na die sneeubedekte berge sy bek is krom van al die baba dra en twee van sy nekwerwels het geskuif sy oog traan as hy terugdink aan sy jong dae hy moes baie hard werk om vir sy ooievaartjies te kon sorg die kompetisie was straf hy het …

776) send me the pillow 7

776) send me the pillow 7

July 4, 2008

dit is ’n moerse groot kussing met moersengle traan Liked it? Share it please …

777) uitlok bene

777) uitlok bene

July 4, 2008

die skoon witlig kussing die standerd sewe meisies die netbal kampioene die sexy uitlok bene die kort rompies gee my geen nagslaap ek droom heelnag van balle, rompies ek nat droom heelnag jare later sien ek haar pram stoot en gevolg net balle dink ek nie aan meer Liked it? Share it please …

778) send me the pillow 5

778) send me the pillow 5

July 4, 2008

die kussing is nuut so skoon as kan kom die mooi jong meisie staan in die helder lig en kyk na haar kussing sy sit ’n rooi roos daarop en sê, die man wat ’n rooi roos bring met goed parfuum kan slegs my hand vat hy wat eg woord spreek kan my kussing ruik …

779) sy byt my

779) sy byt my

July 4, 2008

sy byt my daar ek byt haar daar sy ruk-ruk sy hand dwaal rond my sag binneboud vryf hy ek ruk-ruk sy hand gly oral rond jeeesus ek kan nie meer keer nie hy ruk alles af ek kan nie keer hy verkrag my Liked it? Share it please …

780) one day at a time

780) one day at a time

July 4, 2008

sweet jesus show me what I have to do help my om nie in te gee as hy sy hand by my bloes insteek nie Liked it? Share it please …

781) die pad …

781) die pad …

July 4, 2008

het jy geloop kaalvoet kind in winterkoud gebrei het ek as kleuter het jy verduur tiener spot haat en nyd het jy verduur jy het getuig jy is rein jy was die bruid van jesus r Liked it? Share it please …

782) jy is ’n ander dier … sê sy …

782) jy is ’n ander dier … sê sy …

July 4, 2008

jy maak my lag jy maak my huil ek smile aanmekaar jou lyf roer jou lus straal jy kyk so mooi na my jy is ’n ander dier Liked it? Share it please …

783) bly by my

783) bly by my

July 4, 2008

Heer, sing hulle by my graf ek sit op die top van die sipresboom fok julle witgepleisterde grafte almal ek kyk hemel waarts Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte