784) matriek afskeid
dronkgat is hy nou matriekafskeid afskeid van harde skool bank oogkyk pouses brawe terugkyke alles tevergeefs wow, die girls wag warm vir die aand hulle gaan die ouens flou vry deur die dronk newels strompel hy val sy gat af skeur sy broek die paartie se hip hop musiek klink veraf hy kots en kots …