760) kleuter liefde
ek was 3, jy was 5 jy het pop met my gespeel borslappie omgedraai linkerskoen regs aangetrek my poef huggie afgeruk ek het net ge "oe aaa" my foppie het jy gesuig my haartjies gewoes dit was 30 jaar gelede nou speel ek met jou ek druk jou styf vas my poppie ek trek jou …
765) ons het baie gemis
want die dice het vir ons verkeerd geval Liked it? Share it please …
770) voortplant
daar was net 6 oor 3 hy’s en 3 sy’s die oorblyfsels van die vreeslik skiet die ruwe berge hul skuiling hulle het voort en voort geplant een duisend man gewapen met spies perd en boog die us marines het in 10 minute hulle uitgewis krag is mag sê die laaste ses 3 hy’s en …