Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
771) as jou

771) as jou

June 29, 2008

knie eers eelte op het sê GOD, dan sal EK eers opkyk wie is jy lastige vlieg wat my aanhou verpes daar is meer belangrik as jy ek kyk op en sê my GOD mag ek ook voor u buig met my stof stem getuig hoe groot is U U ken my saak ek lê …

772) your’e my kind of girl

772) your’e my kind of girl

June 29, 2008

het ek vir haar gesê jy het opkrul teen my gelê die winter sonnetjie het my warmte aan jou gegee warmer as die winterson jy het sagoog na my gekyk en gesê jy is my lief ek het vir jou gesê your’e my kind of girl Liked it? Share it please …

747) skuimbad

747) skuimbad

June 27, 2008

sy is sag en wag in die skuimbad ek dig en dig en dig embrios lewe nie lank in winterkoue nie ek skryf mal want embrios leef nie lank in winterkoue nie Liked it? Share it please …

748) die naelstring is alreeds geknip

748) die naelstring is alreeds geknip

June 27, 2008

’n nuwe lewe wink … is ek ’n pasgebore baba of ’n pas geskeide? ’n nuwe lewe wink Liked it? Share it please …

749) ek huil bly trane

749) ek huil bly trane

June 27, 2008

hoe meer trane hoe meer bly ons huil te min Liked it? Share it please …

750) stop worry, be happy …

750) stop worry, be happy …

June 27, 2008

everytime I see you stop worry be happy dit was die tema wat jy elke keer voorgehou het nou ses maande later is ek nege maande pregnant jy sê steeds be happy Liked it? Share it please …

751) of jy nou lag of huil

751) of jy nou lag of huil

June 27, 2008

jy kan teen my sagbors kom skuil Liked it? Share it please …

752) net drie treë

752) net drie treë

June 27, 2008

die vreeskreet weergalm weerklank van gebou tot gebou dit is na middernag soos daglig verskyn die verskrik ligte silhoeët afgeëts bonshart loer hulle by die vensters uit onder in die straat ’n gebreekte liggaam die dun nagrokkie opgeskuif ontbloot in dood dit was net drie treë gewees Liked it? Share it please …

753) haar lig flikker

753) haar lig flikker

June 27, 2008

vroegoggend flikker die ligte in die suburb een vir een sterf hulle die een afgeskakel om weer vanaand te skyn iets werd te wees ’n ander blaas die laaste asem uit ’n glasbol op die ashoop nog ’n ander verdof ’n mens wat sterf die siel skiet soos ’n vuurpyl hemelwaarts en los flikker sterretjies …

746) gister se more d

746) gister se more d

June 26, 2008

gister was die satan nog baas ek was snotneus van al die huil maar vandag is gister se more God hou woord hy kleur die hemel met sy kwas ’n paar druppels geluk val op my hoe groot is U ek kan weer deel vir peer en aap Liked it? Share it please …

743) eeeeTHOMILELETEEbaMAMA

743) eeeeTHOMILELETEEbaMAMA

June 25, 2008

ek kan nie meer so goed lees nie die padkaart is verkeerd beyers naude is nie meer daar nie die naam op die bord EEEETHOMiLELETEEBAMAMA is te lank om te verstaan ek ry voort en kom weer by die beginpunt nuwe suid afrika EEEE THOMI LELE TEEBA MAMA waarheen is ek op pad verdwaal in …

744) sy verneuk my

744) sy verneuk my

June 25, 2008

elke aand is sy laat oortyd gewerk sê sy ek kook die kos wag by die huis sy kom dronkasem tuis parfuum net gespuit in die bed koud sy my ek is nie meer man die volgende aand bestel ek kentucky sy kom dronkasem by die huis en sê i love kentucky my haan ek …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte