745) jy kyk swartoog na my 745) jy kyk swartoog na my June 25, 2008 jy weet ek sal jou vat, ander kon jy nie vertrou nie maar nou lê jou swart hare op my badkamervloer Liked it? Share it please …
725) sommer net 725) sommer net June 24, 2008 vat ek haar net weg van jou sy weet nie dat ek uit die satansboek geleer het nie Liked it? Share it please …
726) sommer nou 726) sommer nou June 24, 2008 vat ek haar weg van jou sy weet nie dat ek uit die satansboek geleer het nie Liked it? Share it please …
727) as jy was 727) as jy was June 24, 2008 sou nie toegelaat het nie dat die jakkals tussen jou skape wei nie jy is goed en vertrou daarom het jy net ’n halftrop oor! Liked it? Share it please …
728) gister se more .C 728) gister se more .C June 24, 2008 gister het ek gedink daar is geen more nie van vanoggend toe die dag breek vertel die tarentale my dit is ’n wonderlike dag en jaag mekaar op die golf baan ek voel die dag warm strale warm my hart die son sal weer skyn Liked it? Share it please …
729) voordat ek 729) voordat ek June 24, 2008 moord pleeg drink ek eerder 3 pille sluit die deur en tuimel die donker dieptes in Liked it? Share it please …
730) lang messe 730) lang messe June 24, 2008 die nag van die lang messe is hier vriend broer dra ’n mes ons kan niemand meer vertrou nie Liked it? Share it please …
731) ek hoor weer 731) ek hoor weer June 24, 2008 die troumars jou blosend gesig toe jy afstap afwagtend het ek gestaan dit was jare gelede vandag hoor ek net jou fkn luigat ek vlug Liked it? Share it please …
732) waarom bel jy my … 732) waarom bel jy my … June 24, 2008 ek het geweet dit is jy jou sagblaas asem ken ek dit het oor my wang geblaas toe jy eens teen my skouer gelê het Liked it? Share it please …
733) lig 733) lig June 24, 2008 ek tas in die donker rond die lig verdof is dit hoe ’n mens aan sy einde kom Liked it? Share it please …
734) irresistible 734) irresistible June 24, 2008 op die veld speel ons die spel wie wil ons hê wie gaan vir ons kry ek soek mooi ek soek rooi maar die dikke duik my en sleep my weg haar prooi wind uit ek kan nie keer nie Liked it? Share it please …
735) gister se more . B 735) gister se more . B June 24, 2008 vandag het caeser op die slagveld gestaan sy rooipluim helmet blink in die son vandag seëvier hy dit was gister se plan Liked it? Share it please …