Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
700) you should

700) you should

June 16, 2008

the little tree that sprouts from honest soil you should look over your shoulder for the old tree is dropping a useless branch to crush a useless you jy het nog tyd om te besin Liked it? Share it please …

701) wiel van tyd

701) wiel van tyd

June 16, 2008

die wiel van tyd draai altyd niemand kan dit keer dit kom weer by die begin uit ons kan breëbors staan was daar het dit gesien dra die T shirt ‘n grootbek praat so hy vloek, hy drink, hy maak seer, hy brag die ver, die naby is nie altyd by nie maar diep binne …

676) vasgenael

676) vasgenael

June 15, 2008

my oë bly vasgenael op die donkergat die klemkneukels agter die gat hou n .45 se kolf die wrede oog blink dof in die flou koplig get out sê die stem agter die gat ’n skop en ek rol in die gras my motor verdwyn skreeuband die nag in VADER U is nog altyd daar …

677) jy snik die kussing nat

677) jy snik die kussing nat

June 15, 2008

jy lê bondelkie op die bed toe ek by die huis kom jy wil my nie oog nie was die bliksem hier? vra ek haar snik gaan oor na huil ek bid my GOD laat dit wat oor haar gekom het nie verder gaan verban die satan uit haar lewe Liked it? Share it please …

678) be delicious

678) be delicious

June 15, 2008

sê die advertensie van DKNY ’n prag meisie met krulhaar loer met ’n groen gebyte appel ’n asemteug van haar loer mnr wêreld vir haar maar waarom loer sy blinkoog vir my die parfuum is vir hom en vir haar dit maak meisies deurmekaar Liked it? Share it please …

679) paa paja boom

679) paa paja boom

June 15, 2008

die ou groot pa paja boom staan hoog swanger met 50 papajatjies wat aan stingels hang gereed om gepluk te word die pa paja boom is verwaarloos die 50 papajatjies plof een vir een in die stof om oop te bars en honderde klein talentetjies spat oor die aarde rol in die stof en vrek …

680) verlore dig kinders

680) verlore dig kinders

June 15, 2008

my dig kinders is nie dig nie maar net die wat te dig is om te verstaan sal my gedigte nie kan verstaan my digkinders kan ek nie almal name gee nie ek weet ook nie hoe almal lyk nie van hulle is verlore ek vat skoon A4 velle en plak hulle teen die telefoonpale …

681) winter embrios

681) winter embrios

June 15, 2008

dit is weer winter die tyd van die jaar dat my brein oorskakel na spoedrat duisende dig embrios sien die lig maar ek kan nie almal grootmaak die sterkstes oorleef maar van die mooies ook die misgeboortes ruk my Liked it? Share it please …

682) fuc! escom

682) fuc! escom

June 15, 2008

ek sit weer in die donker julle het dit weer bewys ons laat weet wie is baas in die flikkerlig kerslig skryf ek daglig drome Liked it? Share it please …

668) hemel punte

668) hemel punte

June 14, 2008

daar is so baie seer in hierdie wêreld dat ’n mens soms na die hiernamaals verlang mens kan so verlang maar wat is jou score het jy genoeg hemelpunte om deur die poort te gaan hoeveel het ek nodig nog nie genoeg nie genade sal die res aanvul bid dankbaar en nederig tot jou GOD …

669) hormoon meisie

669) hormoon meisie

June 14, 2008

ek stap in die mall en sien die heupswaai eva voor my haar hormoon parfuum tref my my voete loop gelukkig stap die jong adam voor my in Liked it? Share it please …

670) die eensame adam

670) die eensame adam

June 14, 2008

daar was ’n plan as die eensame adam maar geweet het het hy ge-emigreer GOD het hom hormoon gegee eva het in sy lewe ingestap haar heupswaai het hom snaaks laat voel hy het weggehardloop en die alleentyd geniet maar toe draai sy gedagtes terug na die heupswaai mooie eva hy raak toe nuuskierig want …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte