Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
647) I am a survivor

647) I am a survivor

June 6, 2008

ek het nooit gedink ek sou dit kon sê nie in die kroeg is ek gebliksem by die werk het die baas my gevloek ek is gehaai jack beroof, bevloek bespoeg, belemmer beboet, beduiwel ek is gekruisig na drie dae kon ek eers opstaan ken JY my? EK is JESUS are YOU A SURVIVOR? Liked …

648) het jy genoeg gehad

648) het jy genoeg gehad

June 6, 2008

vra sy terwyl die trane teen haar wange afstroom ek het jou my alles gegee nou breek jy alles aan stukke het jy geen gewete het jy geen trots jy het my mislei ek fokof nou Liked it? Share it please …

649) galaxies full of poems

649) galaxies full of poems

June 6, 2008

ek gaan vir ewig lewe ek gaan die hemelruim volskryf die heelal is nie groot genoeg vir al die boeke nie die engele lees graag Liked it? Share it please …

650) kak grappies

650) kak grappies

June 6, 2008

loop liewers en vertel jou kak grappies aan ander net jy dink dit is snaaks het my x gesê Liked it? Share it please …

651) waarom?

651) waarom?

June 6, 2008

smart ons, ons bejammer ons self ons huil snot en trane geregverdig is ons trane net vir onsself Liked it? Share it please …

642) jy is ’n diamant

642) jy is ’n diamant

June 5, 2008

wat net genoeg lig moet kry om aan die wêreld te wys jy is wit, wit vvs wit .9 jy is my lief Liked it? Share it please …

643) sexy in, vet uit

643) sexy in, vet uit

June 5, 2008

’n digters ete ’n bottel wyn lag, lag, lag gat af gelag ek is 10 kg ligter Liked it? Share it please …

638) humor 4 woorde

638) humor 4 woorde

June 4, 2008

lag my gat af Liked it? Share it please …

639) huwelik

639) huwelik

June 4, 2008

jy is soos jy dig ek is soos ek dig hier wil ek vir ewig bly Liked it? Share it please …

640) as jy maar geweet het

640) as jy maar geweet het

June 4, 2008

dat toe jy my gelos het vir die rugbykaptein dat ek oor sewe dae met die soweto netbal kapteine sou kys Liked it? Share it please …

641) na die derde kokosneut

641) na die derde kokosneut

June 4, 2008

het my tand weer gebreuk ek haat die reuk van geboorde tand Liked it? Share it please …

637) die altyd meisie

637) die altyd meisie

June 1, 2008

ek sal altyd lief wees vir jou ek sal altyd lekker kos maak ek sal altyd daar wees vir jou het sy gesê maar waarom het sy altyd haar rug op my gekeer? Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte