Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
627) kookles

627) kookles

May 30, 2008

ek wil jou nie vertel hoe om die job te doen nie maar jy kook nie wors en vis in dieselfde pot nie Liked it? Share it please …

628) hande wat dwaal

628) hande wat dwaal

May 30, 2008

dit is ’n lekker speletjie om in die stort te speel tot alles platval Liked it? Share it please …

629) ek voel

629) ek voel

May 30, 2008

as my hande dwaal as ek gladvat weet ek jy is sopnat gebad Liked it? Share it please …

630) byt

630) byt

May 30, 2008

jou bliksem sê sy waarom sê jy jy wil my byt ek is nie ’n hond nie en jy is nie ’n flooi nie Liked it? Share it please …

631) verblind

631) verblind

May 30, 2008

jou hare blink jou sonbril weerkaats jou tanne skitter waarom wil jy my verblind Liked it? Share it please …

632) ons was stout gewees

632) ons was stout gewees

May 30, 2008

die vier jaar voordat ons getroud is vandag dit is vanaand die die eerste aand van ons honeymoon waarom blinddoek jy my nou? Liked it? Share it please …

633) ek keer my rug op jou

633) ek keer my rug op jou

May 30, 2008

want dit is nou die hoeveelste keer dat jy sê ek wil my brood aan weerskante gebotter hê Liked it? Share it please …

634) onderskat

634) onderskat

May 30, 2008

val ek op my gat die gladblink vloer het ek onderskat ek moes geweet het op 60 neem jy nie deel aan ’n breakdance kompetisie nie Liked it? Share it please …

635) eensklaps

635) eensklaps

May 30, 2008

besef ek dat die ligte nog brand en die gordyne nog oopgeskuif is ek sweet rooi die buurvrou het my sekerlik gesien in my crossdressing outfit Liked it? Share it please …

615) masseer

615) masseer

May 25, 2008

ek masseer jou jy masseer my ek doen alles die slape die wenkbrou nek en skouer rugspier en rugmurg by die twighlight zone hou ek op en spring op die knie, kuit en enkel toon ook . ek praat met jou jou sug vertel ek gooi my digterskombers oor jou vat my boek en bril …

604) mollige blond

604) mollige blond

May 24, 2008

ek swerf deur die lewe is nog jonk news is cafe mugg is bean o hagans is Ier so ontdek ek die wêreld ek suip en praat rugby, krieket,golf sokker 2010 ons is klaar gefok maar die rugby super 14 in sy moer drie nasis lê voor kerrie beker lê en wag aande van suip …

614) blind date

614) blind date

May 24, 2008

hierdie man met die vurige stem maak haar klam sy vee haar voorkop af met ’n wet one hy het haar gevra vir ’n blind date hulle sou ontmoet by die fontein van Dawid in die ou Caesers hy het gesê dat die geruis van die bergstroom ’n rigtingwyser is sy moet nie aan die …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte