Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
605) boek

605) boek

May 24, 2008

ek stap in die ou biblioteek in die veraf plattelandse dorpie dit is donker en stowwerig die statige ou dame vra of sy kan help ek kry die ou boekerak ek snuffel deur die muf boeke Shakespear staan my nie aan H G Wells is ver vooruit Arthur C Doyle verveel die swart ou muf …

606) proe – plesier

606) proe – plesier

May 24, 2008

behaaglik sug ek om te proe prikkel die sintuie ‘n gevoel van opgewondenheid van afwagting om te proe wat jy nog nooit geproe het nie wek wellus, plesiersoekery dit was genotvol sê ek en die gee die 20ste gegeurde roomys terug ek het myself geniet Liked it? Share it please …

607) word soet

607) word soet

May 24, 2008

tyd heel wonde bitterheid lank gesuig word soet soet wakker die gees smaak is terug die jagtog gaan voort wêreld hier is ek Liked it? Share it please …

608) hier is ek

608) hier is ek

May 24, 2008

tyd heel bitterheid lank gesuig word soet soet wakker die gees smaak is terug die jagtog gaan voort wêreld hier is ek Liked it? Share it please …

609) my beurt

609) my beurt

May 24, 2008

dis nou my beurt sê my buurman hy lag en skakel sy ligte aan ek lag ook en sê God stuur my sy kragsentrale elke dag om ons koue harte te laat warm bons te laat het ek besef follow the heat Liked it? Share it please …

610) 10 000 gedigte

610) 10 000 gedigte

May 24, 2008

ek lewe om 10 000 gedigte te skryf as ek wen sal ek nog 10 000 gedigte lank lewe ek kan vir ewig lewe as God my die ink gee Liked it? Share it please …

611) vang die son

611) vang die son

May 24, 2008

jaag die son in die laat nag drink die ys doudruppels vang die lewe se gee sit nuwe batterye in die blomme lig hulle koppe om die flou sonlig te groet God het ons Sy geel kraglig gestuur om ons siele te vars Liked it? Share it please …

612) haar hart klop

612) haar hart klop

May 24, 2008

ek het nooit geweet waarom haar hart so vinnig klop, haar ribbes teen my basdrom teen my na die paartie vind ek uit sy het haar hartklop basdrom aan ‘n ander gegee ek sit saam met die doedelsak en kerm Liked it? Share it please …

613) wakkerbly

613) wakkerbly

May 24, 2008

ons het weggedryf oor ‘n afstand met rowwe see het ons probeer maar die skip gaan sink wat sonder anker is na middernag waai die westewind die skip sonder anker maai die rotse oorkant Liked it? Share it please …

603) glad gly

603) glad gly

May 23, 2008

glad gly olie gebruik ek om die duiwels uit jou te dryf jy het bedonnerd by die huis gekom moes woes attensies afweer dit is great dat jy so veg vir ons reg maar watter reg het ek? ek glad gly olie jou elk aand jy sug behaaglik draai om en slaap Liked it? Share …

594) prooi

594) prooi

May 18, 2008

jou vloeiende skoonheid, jou bloos gesig vasvang my soos ’n skoenlapper in ’n web, jou skoonheid absorbeer my verlam my ek is jou prooi Liked it? Share it please …

595) hulle het geloer

595) hulle het geloer

May 18, 2008

sterre in die hemelruim flikkerend lokkend die koel lug daarbo die balke daarbo draai en draai vinniger en vinniger ons gespanne lywe ontplof soos vulkane Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte