Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
596) net ek

596) net ek

May 18, 2008

ek het gedink ek kon dit alleen doen ek het my geweer ek sal almal doodskiet dink ek die lokval gestel was vir vyftig net ek was daar met my geweer in die maanlig sien ek vyftig koeëls, vyftig koeëls deur my liggaam ek het my misgis Liked it? Share it please …

597) die vrou

597) die vrou

May 18, 2008

die vrou stap stadig na die ou boom, sy sien die vallende blare trane vloei haar wange af soos die blare van die ou boom haar minnaars net een seisoen gehou sy het hulle net gebruik om hulle in die winter te vermoor sy draai om en stap weg soos in elke winter die dwarrende …

598) die vrou

598) die vrou

May 18, 2008

die vrou stap stadig na die ou boom sy sien die vallende blare, trane vloei haar wange af soos die blare van die ou boom het haar minnaars net een seisoen gehou sy het hulle net gebruik om hulle in die winter te vermoor sy draai om en stap weg die dwarrelende blare van die …

599) vurig is sy

599) vurig is sy

May 18, 2008

haar oë glinster in die vlamme vuur haar rooi lipstick smelt blink in die flikkerlig haar hare weerkaats goud in die koel aandlug is die goud wat ek sien nege karaat? Liked it? Share it please …

600) ek strek my

600) ek strek my

May 18, 2008

die koue huilwind is hier die ou boom bibber hy het baie winters oorleef, die lang taai trane loop teen sy stam af, sy vlerke kinders reis op die koue wind om ver weg te sterf … die ou boom se takke strek hemelwaarts in gebed om hierdie winter te oorleef Liked it? Share it …

601) jy kan vry vir ewig

601) jy kan vry vir ewig

May 18, 2008

die koor sing GOD luister en glimlag, die gemeente sing GOD luister en glimlag, almal is nie hier nie. Hy gaan na die kroeg na die golfbaan na die hoerhuis die troppie sing vals, GOD glimlag en sê sing sondaar sing. Liked it? Share it please …

602) dit was lanklaas gewees

602) dit was lanklaas gewees

May 18, 2008

lanklaas het ons gelag lanklaas het ons oog mekaar se blink gesien jou skaterlag het die mis voor die son weggeblaas dit was lanklaas lank gelede te lanklaas Liked it? Share it please …

588) ons bad

588) ons bad

May 13, 2008

sy was nogal skamerig toe ek die voorstel gemaak het, water en jel en ’n gunstig lyf, nadat ek haar glas vir die derde keer volgemaak het het die skaamte haar verlaat, sy word wild gryp my om die nek en soen my op my bek ek smeer haar lyf glad met seep glipperig gly …

589) een woes paartie

589) een woes paartie

May 13, 2008

die dames is skamel gekleed en amper geen kleed, ek skrik eers agterna wat het ek hier? een seks paartie mijn vriend Johannes het verjaar, dit is my wens om hom te treat vele skamele geklede dames om hom van sy virginity te ontneem Liked it? Share it please …

590) ek vee die hemel

590) ek vee die hemel

May 13, 2008

met my hemelbesem wat ek gekry het toe ek toegelaat is, ek vee en ek vee dit is hier nie so lekker as wat hulle gesê het nie, ek bliksem ‘n engel kaplaks val ek weer op die sondige aarde Liked it? Share it please …

591) Proe – er

591) Proe – er

May 13, 2008

die rein blink wynglas wag met die eerste druppel goed geteelde wyn van wynstok met naam  van wyngaardt, van der stel van der merwe, van wou ek proe al hierdie vier en spoegen uit drie myn naam is berg een goed geteelde wijn segd de fynproewer Liked it? Share it please …

592) ek lek haar

592) ek lek haar

May 13, 2008

dit is laataand my mooie date al glasig oog dit is hoe ek operate maak hul mellow dan proe jy hulle hulle maak waves en ek proe Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte