Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
593) ek proe jou

593) ek proe jou

May 13, 2008

van wat op die spyskaart staan ‘n tweebeen blond ‘n driebeen pot vol pap ek lag my pap vanaand gaan daar aksie wees hoenderlewer en skaaptong hoog aangeprys maar die tong het nog geblêr en die lewer het gekekkel bliksem, sê ek staan op en loop weg in my loop skop ek nog ‘n kapokhaantjie …

587) ons gaan

587) ons gaan

May 11, 2008

ons gaan uit vanaand, ons is opgedress vanaand gaan ons jol die disco ligte flits weerkaats die lig in haar oë my GOD dit is soos soekligte ek kan niemand anders sien nie Liked it? Share it please …

579) bonkers

579) bonkers

May 10, 2008

ons het saam mampoer gedrink, in die sestigers was jy sy drugs die sestigers se prewelinge was te laat as jy op drugs is mis ons die son dan sit jy alleen in die dwelm kak en ek alleen op die rand van die lewensdam Liked it? Share it please …

580) sy knik vir my

580) sy knik vir my

May 10, 2008

ek staan voor die venster van die blinkgoed winkel dit wat blink kan ek nie koop nie in die nag as ek opkyk sien ek die miljoene blink al wat ek weet ek gaan eendag tussen die blink speel Liked it? Share it please …

581) jou paradys

581) jou paradys

May 10, 2008

hier is julle paradys het die gladbek liegbek politikus gesing die werkers is moerig hulle staan nog steeds met pik en graaf in die hand die dikgat dikbeursie blinkgesig liegbek weet nie more waai die hamer en sekel rooi vlag Liked it? Share it please …

582) laatnag

582) laatnag

May 10, 2008

ek skryf verwoed gedagtes storm tyd word min, voor my voete in winterslaap gaan my weerloos laat my weerhou om laatnag my gees uit te stort ek lê paalstyf langs haar die winter weerhou ek kan nie my gees uitstort Liked it? Share it please …

583) ons was lus

583) ons was lus

May 10, 2008

waar die parras hulle minnelied kwaak die wyfies fyn-praat terug hop-hop nader hulle die kwakery raak nou irreterend die wyfies draai om en kwaak weg gekrenk stap die paddamanne terug Liked it? Share it please …

584) jy kan darem lieg

584) jy kan darem lieg

May 10, 2008

hy kom poepdronk by die huis aan ek was saam met my pelle by die rugby gewees sê hy die ferrari het om die eerste draai gegly die maserati se ratkas is opgefok jy is dronk sê sy ek glo nie jou kakpraat hoeveel drieë het jy gedruk? Liked it? Share it please …

585) sy wys teveel

585) sy wys teveel

May 10, 2008

sy het elke aand gedans die manne mal gemaak die drank het gevloei, wanneer sy laag buk het die manne dubbel gesluk en ‘n dubbel bestel ook ‘n dubbel tip gegee dit was dronkword tye gewees as ek by die huis kom sien ek nie dubbel nie, net een befokte vrou wat my nou gaan …

586) liefdes driehoek

586) liefdes driehoek

May 10, 2008

dit duur nou al donners lank hierdie liefdesdriehoek, dat drie mekaar so lank die hof kan maak gaan my verstand te bowe hy word telkens rooi van skaamte sy word blou van jaloesie as die ander haar bates wys hy wat die ding begin het weet nou nie meer wat om te doen nie hy …

578) hitte van my hart

578) hitte van my hart

May 5, 2008

dit is weer winter dit is erg koud die koue winde huil teen die vensters hulle kan nie inkom om te eis ek bibber hier 2 meter weg die wind steel die hitte van my hart ek stap gebukkend beurend ek kan nie waag om te val nie die witryp sal ys elke winter is …

563) sy is slank

563) sy is slank

May 3, 2008

niemand gaan my nou keer nie hulle sê sy is nie beskikbaar nie ek het nog altyd gedink Paris is great ek kry hoop stadig beweeg ek vorentoe ek kan die soekligte sien wat op haar skyn sy is slanker as wat ek verwag het die verkeer hou my op Parys is nie maklik nie …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte