Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
576) jy lus my wekkend

576) jy lus my wekkend

May 3, 2008

die parfuum die blond waaihaar meisie die laagrug swart rok die blou glinster oë die nuwe reuk vir vrou lui die advertensie Donna Karan ek sien haar in al haar meisies WOW sy moet vurig wees wat ek nie weet nie dit is haar tagtig jaar parfuum bekendstelling (gedig is getrigger deur n advertensie van …

577) warmer as jou soen

577) warmer as jou soen

May 3, 2008

soos die oggend son warmer word word jou soene totdat die peul oopbars en die saad versprei en reis op die wind Liked it? Share it please …

559) ons lief dit

559) ons lief dit

May 2, 2008

Portugees, Frans, Duits, Spaans … vreemd vir ons hulle liedjies sleur jou mee baie hiervan is maar kak liedjies ons verstaan dit nie maar Afrikaans ons moedertaal ons eerste tongklap taal is die mooiste die beste vir die wat verstaan daar is ook kak liedjies maar ons skei die kaf van die koring ons lief …

560) sterre vonkel nog

560) sterre vonkel nog

May 2, 2008

hulle arriveer in die blink, blinker, blinkste motors die fotograwe buk laag om miskien ‘n dy te flits die liefdes fliek meisie is net 16 sy gooi ‘n warm eg glimlag so het almal begin die wilde popster gooi haar lyf verhoogstyl die manne staar en wens die ou haan van 60 stap trots met …

561) werkersdag

561) werkersdag

May 2, 2008

hier is julle paradys het die gladbek liegbek politikus gesing die werkers is moerig hulle staan nog steeds met pik en graaf in die hand die dikgat dikbeursie blinkgesig liegbek weet nie more waai die hamer en sekel rooi vlag Liked it? Share it please …

562) huil alleen

562) huil alleen

May 2, 2008

die wind waai koud om die hoek van eensaamheid wie saam is hoor nie die wind nie die warmte verdryf die koue huilwind Liked it? Share it please …

548) gedagtes

548) gedagtes

May 1, 2008

diep in die donker nag rol ek rond die daglig van more vrees ek die wit tou hang alreeds wagtend Liked it? Share it please …

549) sopnat gevry

549) sopnat gevry

May 1, 2008

ek het my opgekropte lus uitgestort jou opgevreet jou natgelek jou warm gevry nou lê jy sopnat gevry en klou aan my Liked it? Share it please …

550) dit is te gou om te weet

550) dit is te gou om te weet

May 1, 2008

jy het vir my ’n perd gegee jy het vir my ’n hond gegee diere wat liefde gee maar jy het nie jou menshart sag vir my gegee nie Liked it? Share it please …

551) jy het vir my gesê

551) jy het vir my gesê

May 1, 2008

om te lieg is ’n sonde net soos my ma altyd gesê het die woorde weerklink my lewe ’n leuen ek sien nie customers nie maar girls ek kry nie twintig duisend nie maar vyftien ek is nie ’n baas nie maar ’n klerk ek eet pepperminte om die damp te demp sy het my …

552) vertel my vannag

552) vertel my vannag

May 1, 2008

wat ek wil hoor ek het jou lief vertel my vannag jy wil my altyd by jou hê vertel my vannag ek is jou enigste maar ek het die lis in jou oog gesien maar vannag as die lus oor is gaan jy vertel wie is die een Liked it? Share it please …

553) onthou jy nog die reënboog?

553) onthou jy nog die reënboog?

May 1, 2008

die dag van die donder buie toe die reënboog bokant ons was het ons die pot goud gesien dit saam gejaag maar ons het dit nie gekry nie maar ons het elkeen ’n pot vol goud ontdek ek jou jy my dit was 40 jaar gelede elke keer as die reënboog helder in die lug …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte