Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
539) jou eerste vlug

539) jou eerste vlug

April 28, 2008

die singende woer lemme skree op die beton lok jou jy stap die donker ruim in jou omdraai waai was jou laaste Liked it? Share it please …

540) borsvoeding

540) borsvoeding

April 28, 2008

toe ek nog was ’n baba man was die rondbors bates my kosmandjie gewees maar nou is ek groot nou les dit net my siel se dors Liked it? Share it please …

541) aan stukkies

541) aan stukkies

April 28, 2008

my hart kan nie heel nie is te laat het hart geword die stukkies kan nie meer las nie die legkaart vaag sal daar ooit iemand kan kom wat weet hoe om te heel? Liked it? Share it please …

534) traanoog

534) traanoog

April 24, 2008

die kersfeesklokke lui ek staan eenkant en staar na die sterrehemel êrens daarbo is GODS paradys het ek gedink dis hier op die grond hoe verkeerd kan ’n mens wees? Liked it? Share it please …

535) daar was ’n begeerte

535) daar was ’n begeerte

April 24, 2008

by my om langs jou te sit in die skoolsaal fliek ek het gedroom (eroties) hoe ek my skouer teen jou sal skuur hoe jy sal terug druk en sug maar min het ek geweet die rugby kaptein sit aan jou anderkant en skrum jou tot teen my ek is maar net ’n top skaak …

536) tong uitgesteek

536) tong uitgesteek

April 24, 2008

jy het die kortste rokkie gedra jou koringblonde hare ponie stert gedra jou vonkeloog het my geterg by die skoolkonsert het jy uit my arms gegly en vir my tong uitgesteek cp ek sal jou nog kry! Liked it? Share it please …

537) ek het ’n wilde lewe gely

537) ek het ’n wilde lewe gely

April 24, 2008

sê sy ek wil ’n nuwe lewe saam met jou begin sê sy terwyl sy in my diep blou oë kyk haar lippe effe weg van mekaar ek kyk in haar slang groen oë my lus verdwyn Liked it? Share it please …

532) jy is erg

532) jy is erg

April 22, 2008

berg sê sy jy is houtskool uitgebrand swart jou sisteme afgesluit is te veel vir my berg ek sluit die deur Liked it? Share it please …

533) jy is erg

533) jy is erg

April 22, 2008

berg sê sy jy is nou houtskool uitgebrand swart jou sisteme afgesluit is te veel vir my berg ek sluit die deur Liked it? Share it please …

531) imperial pleasure

531) imperial pleasure

April 21, 2008

ceasar sit op sy troon in rome die spil van die heelal outydse musiek weergalm in die paleisgange hy het twee meisies vir elke generaal gereël die wyn vloei die musikante straf die instrumente die tromme verdwerg die donder van die donkerblou dragtige wolke groot druppels plas en word strome die mal noag kom met …

526) onbewaak

526) onbewaak

April 20, 2008

een onbewaakte venster na jou siel was oop ’n skrefie deurglip kans het ek benut Liked it? Share it please …

527) wanneer ek verlief raak

527) wanneer ek verlief raak

April 20, 2008

sal dit vir altyd wees wanneer ek my hart gee sal dit voluit joune wees Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte