Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
525) fontein van dawid

525) fontein van dawid

April 18, 2008

hy staan daar naak drie keer lewensgroot die mans wat verbyloop bejeën met afguns die vrouens giggel opgewonde as sy bloedstroom maar net kon vloei Liked it? Share it please …

514) kwitansieboek van die lewe

514) kwitansieboek van die lewe

April 17, 2008

ek het weer genade ontvang ek skryf ’n kwiransie uit vir genade, R1000 ek het my vrou afgejak, R500 ek het my vererg, R300 ek verneuk my vrou, R5000 ek’s dronk en stamp die kar, R8000 ek steel, ek lieg, R10000 ek het ’n lover, R20000 ek skei, R50000 in die kollektebord = R 94800 …

515) jy skryf in my boek

515) jy skryf in my boek

April 17, 2008

’n woord grens saam dig ons die grens tussen mens is wreed en koud die stene van haat, nyd, woede, jaloesie vorm die grens ons breek die berlynse muur steen vir steen af ons sien mekaar ons lag saam die wye wêreld wag Liked it? Share it please …

512) winter se alleen

512) winter se alleen

April 16, 2008

lank was die winter se alleen die keuse van my hart smelt warm ontvries jy my ontsluit jy my passie jy streel my Liked it? Share it please …

513) leë bottels

513) leë bottels

April 16, 2008

vol glase vol verwagtinge die surfer kyk met vol verwagting na die skuimwal op die horison die grootste van die grootste is op pad hy het nie die tsunami verwag nie Liked it? Share it please …

508) tintel oog

508) tintel oog

April 15, 2008

jou tintel oog lok my nader ek kyk vloerwaarts jou stem lok my jou tintel oog vermy ek ek was jou lover vyf jaar jou tintel oog het my ook betoor Liked it? Share it please …

509) ek is in die middel

509) ek is in die middel

April 15, 2008

ek is in die middel van die diep donker dam, my bootjie skommel my roeispaan verloor ek is in die middel van ’n diep donker dam visserman JESUS gooi ’n dun lyn versigtig katrol ek myself nader aan HOM my redder !! Liked it? Share it please …

510) ek gee nie om

510) ek gee nie om

April 15, 2008

wat julle van my gedigte dink nie ek skryf oor alles wat gebeur wat ek sien en hoor woorde is digterskos al laaik party nie die samestelling nie of taalgebruik nie Liked it? Share it please …

511) dunghill,sexan,luckies,vrotmans

511) dunghill,sexan,luckies,vrotmans

April 15, 2008

camelflage = duiwelskos die rook krul luilekker en styg helwaarts die digitale senustelsel word verwar jou brongitale pype vervoer die teer wat wynvate dig maak die reuksentrum totaal verwoes borsvlies ontsteking tree in bloed telling daal hartklep lek jou mond smaak soos ’n longdrop jy praat diktong jou tanne is geel wat jy nie weet …

501) hulle loop twee-twee

501) hulle loop twee-twee

April 12, 2008

en eet die oggend groen lewenslank verbind kolganse getrou lewenslank Liked it? Share it please …

502) die sekelmaan lê

502) die sekelmaan lê

April 12, 2008

op sy rug 1000 x maagde het nie saterdag nag oorleef nie die sekelmaan lê op sy rug Liked it? Share it please …

503) groener velde

503) groener velde

April 12, 2008

ek het op die vliegveld aangekom afwagtend vir die ontvangs ek het Mary vyf jaar laas gesien, daar was niemand om my te ontvang nie verlore vir ’n oomblik het ek gestaan die taxi het my na die ou huis gevat die moerse groot ou het my afgeskrik soveel vir green green grass of home …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte