Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
504) asem steler

504) asem steler

April 12, 2008

my mond kurkdroog soos die warm woestynwind sandkorrels reën op my klou aan my sweet voorkop dit is die eerste keer dat ek in die woestyn vry Liked it? Share it please …

505) I dont wanna play house anymore

505) I dont wanna play house anymore

April 12, 2008

because my pa bliksem my ma nadat hy saam met captain morgan gekuier het hy sê dit is sy beste vriend maar ek verstaan nie hoekom as hy dronk is baklei hy met sy vriend en slaan dan my ma nie Liked it? Share it please …

506) liefdes as

506) liefdes as

April 12, 2008

sy sit verdwaas die rook reuk vars in haar neus hy het gesê hy het haar lief sy het gou geglo gou gegee hy het vinnig opgestaan sy kyk na die liefdes as die gebruikte kondoom hang nutteloos oor die vol asbak Liked it? Share it please …

507) bons hart

507) bons hart

April 12, 2008

bons, bons, bons gons my hart hierdie vroulike wese het deur die loodomhulsel van my hart gedring my hart bons vir iemand spesiaal Liked it? Share it please …

498) ek was net 6

498) ek was net 6

April 10, 2008

ek het blinkoog gesing uit volle borsie die kinderlied bly by my tara boem de ry my vaalhaar nooientjie nee, o nee sy is nie bang nie tara boem de ry dis nie meer lank nie dan is ek weer aan jou sy ek het nie besef die betekenis, vandag is sy nie meer aan …

499) ek gee vir jou wit angeliere

499) ek gee vir jou wit angeliere

April 10, 2008

skoon en onbevlek skoon water vir lewe ’n gees suiwer net vir jou die angeliere verlep en vrek ek gee vir jou wit angeliere skoon water vir lewe so lewe ons die lewe wit angeliere Liked it? Share it please …

500) liefste madelein

500) liefste madelein

April 10, 2008

liefste skatjie … die woorde sweef oor die kosmos velde hulle wieg op maat van die lied heen en weer vrolik verfrissend vir alle oog ek hoor die lied op my surround sound my hart ruk-ruk snot en trane kan nie help nie haar glimlag soos sonskyn na reën op die kosmos velde sonder jou …

492) vlug oog

492) vlug oog

April 9, 2008

jy kan ’n miljoen wen sê die man met die vlugoog, ek weet nie die kleur van sy oog nie ek sit neer ’n duisend jy het gewen sê hy een miljoen potholes red suid afrika Liked it? Share it please …

493) jy het jou gat opgeruk

493) jy het jou gat opgeruk

April 9, 2008

toe ek vir my sekretaresse ’n drukkie gegee het by die paartie terwyl jy hand om die lyf met my stoorman gestaan het jy het gedink ek is dronk die ou se boep pens het seker lekker in jou heup gedruk ek weet hy is ’n nikswerd suiplap wat seker goed is maar jy weet …

494) vrou wat huil

494) vrou wat huil

April 9, 2008

hy kyk na haar betraande gesig hoor haar rou snikke sy pleit en ween met ’n bottel agter die blad het rede verlaat soos heel dikwels het sy sonbril gedra en kruppel geloop GOD waarom keer U nie vir U kruppelkind nie? Liked it? Share it please …

495) as ek maar

495) as ek maar

April 9, 2008

as ek maar nie nie in jou oë gekyk het nie, sou jy nie vandag kwaad gewees het nie jou trane sou binne gebly het maar nou is jy rooioog oor ’n love-loser soos ek Liked it? Share it please …

496) ek het nie meer krag nie

496) ek het nie meer krag nie

April 9, 2008

sê hy na ’n half uur hou net asseblief aan sê sy jy weet ek hou daarvan om jou te sien sweet te sien hyg nog twintig push ups en jy kan dalk ’n sixpack kry jy weet ek hou daarvan om jou te sien sweet op jou huweliksherdenkinggeskenkhomegym Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte