497) ek het gesien jy knipoog 497) ek het gesien jy knipoog April 9, 2008 sê sy toe hulle by die huis kom na die paartie my skat sê hy ek het ’n moerse karkatjie Liked it? Share it please …
489) jy kyk my nie in die oë nie 489) jy kyk my nie in die oë nie April 8, 2008 toe ek by die huis kom het ek nie geweet hy was daar nie, ek sien die kaartjie P. Charming konsultant ek verstaan ’n bietjie my geheime kaartjie lees l. loveday konsultant ek glimlag wrang Liked it? Share it please …
490) die rooi kraag 490) die rooi kraag April 8, 2008 jou kraag is rooi, sê sy toe sy die deur oopmaak sy begin met haar tirade hy val vorentoe sy vinger glip van die slagaar die mes was vlym skerp sy lewensbloed plas sy kyk verskrik die ambulans was 1 uur laat te laat Liked it? Share it please …
491) beurt 491) beurt April 8, 2008 skielik was dit my beurt – in die donker het ek sag gevat ’n giggel ontsnap ’n saghand vat ook ek moer oor ’n stoel die krag gaan aan al vier lag gat af , wie kon dit wees fokken escom Liked it? Share it please …
486) resep vir n warm nag 486) resep vir n warm nag April 7, 2008 1 bottel yskoud jc le roux 50 gram rooi 50 gram groen chillies 2 fyngekapte uie swart peper wit peper rooi peper na smaak 100 ml worcester sous 50 gram mahraj kerrie wow jy kan nie warmer kry nie Liked it? Share it please …
487) dit het my gebreek 487) dit het my gebreek April 7, 2008 toe sy gesê het daar is ’n beter man as jy hy sê hy is lief vir my Liked it? Share it please …
488) uitlok meisie 488) uitlok meisie April 7, 2008 sy wikkel-wikkel ruk alles los en rond haar skadulyf skryf sms 26 13 13 teen die muur Liked it? Share it please …
474) as ek maar 474) as ek maar April 6, 2008 as ek maar ’n maan man was en jou reënboog kon sien skyn teen die hemeltrans sou ek soos icarus gevlieg het tot bo om jou vurige liefde te ontmoet my vurige liefde smelt Liked it? Share it please …
475) Die maan staan stil 475) Die maan staan stil April 6, 2008 as jy naby my is jy is ’n maankind vry in vlug ek sien die reënboog weerkaats op jou vlerke as ek maar ’n maanman was Liked it? Share it please …
476) hoe sê mens dankie? 476) hoe sê mens dankie? April 6, 2008 vir al die jare wat jy opgeslurp het die kleuter kak gevat het kinder vrees gedeel tiener smart gevat hoe kan ek sê dankie? ons is nie meer een dit is ’n tyd vir ween hoe kan ek sê dankie, al is dit te laat? Liked it? Share it please …
477) berg klim 477) berg klim April 6, 2008 ek is uit gekit gas lig, gas stoof twee-man tent bells whiskey vars berglug sypel na dit kan hul nog klim? ek vat my bybel en lees twee verse, MY GOD ek het nie red bull nodig om te vlieg nie! Liked it? Share it please …
478) lees jou bybel 478) lees jou bybel April 6, 2008 smeer vars bloed aan jou deur kosyn sluit die deur na die hel draai om, JESUS wag Liked it? Share it please …