Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
451) ons kan nog kind wees

451) ons kan nog kind wees

March 28, 2008

kan lag kan omhels ‘n marmite soen gemeng met purity soen WOW taste so good kan ons nog kind wees Liked it? Share it please …

452) emosies marsjeer

452) emosies marsjeer

March 28, 2008

in gelid ritmies skeur die pad wat jy rustig wil stap Liked it? Share it please …

453) passie sap

453) passie sap

March 28, 2008

slurp gulsig kort asem hyg fontein ontspring ekstase Liked it? Share it please …

454) tyd staan stil

454) tyd staan stil

March 28, 2008

as ek by jou is stop die klok dim die son hang die reën briek die komeet die maan vat ‘n rus die winterwind huil nie meer jy wag elke aand want jy weet ek kom elke aand by die huis Liked it? Share it please …

455) ek is nie ‘n trop dier

455) ek is nie ‘n trop dier

March 28, 2008

die stof brand my oë my galop is anders die snot spat vrylik in die hardloop daar is nie tyd vir trane as jy eenkant is kan liefhê vry wees kan jy mens wees Liked it? Share it please …

456) die wit plafon

456) die wit plafon

March 28, 2008

elke dag dieselfde sy ken elke swart kolletjie vliegkak hulle word net meer vandat sy 15 was lê sy oopgespalk vir ander plesier Liked it? Share it please …

457) heen en weer

457) heen en weer

March 28, 2008

swaai die kosmos pienk en purper vrolik laggend vir die wat verby, nie vir die wat in ‘n pot hole gesterf het nie Liked it? Share it please …

458) ek stuur sonskyn

458) ek stuur sonskyn

March 28, 2008

uit ons dierbare land wat gebuk gaan onder geboorte pyne mag God toelaat dat ons die kind mag sien Liked it? Share it please …

446) wat ’n moerse deurmekaarspul

446) wat ’n moerse deurmekaarspul

March 27, 2008

sy was 29 jaar met hom getroud toe ontmoet sy die 29 jarige ou dit was hots van die begin af haar 29 jarige dogter ontmoet toe sy 29 jareige broer nou raak dinge te ingewikkeld sê sy ons vry net elke 29 dae Liked it? Share it please …

447) rondfok

447) rondfok

March 27, 2008

sy wag hom in, elf uur stop die bmw sy weier om oop te sluit hy pleit ’n half uur sy maak die deur oop en kak hom uit vir ’n half uur omhels hom vurig en voel sy lus nou weet sy hy het net gesuip sy stap nat kamer toe hierdie triek werk …

448) die liefdes lag

448) die liefdes lag

March 27, 2008

is die diep in die oë kyk wit tand lag klokkies lui lag hand styfklem vat arms om die lyf vasdruk reaksie uitreik skaamteloos lag begeer en die lag daaroor die liefdes lag Liked it? Share it please …

443) ek het liefde gemaak

443) ek het liefde gemaak

March 26, 2008

om my honger te stil maar die leeg hart gevoel was steeds daar Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte