Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
444) ek verdwaal op jou lyf

444) ek verdwaal op jou lyf

March 26, 2008

jou liefde is te groot vir my die liefpyn sal altyd daar wees Liked it? Share it please …

445) jy het gebloos

445) jy het gebloos

March 26, 2008

toe ek stip na jou gekyk het my oë het jou kontoere gevolg jou heuwels begeer toe ek my weerkaatsing in jou donkerpoel oë sien het ek gebloos Liked it? Share it please …

436) kamer van oordeel

436) kamer van oordeel

March 25, 2008

ons leef in baie huise baie kamers maar die hartkamer vermy ons want ons weet nie of die klop wat daar is die klop is van die skerpioene is of van my god is nie Want ons is groot in eie oog en dink ons kan doen wat ons wil Liked it? Share it please …

437) kry niks

437) kry niks

March 25, 2008

jy gun my niks ek kyk na die straat hoere ek doen niks verkeerd nie ek doen niks reg ek kry niks nie ek fokof nou Liked it? Share it please …

438) mosbol bloed drup

438) mosbol bloed drup

March 25, 2008

jy is my mosbol as ek agter jou inkruip, sag jy as ek jou nie raaksien drup mosbol bloed as ek jou weer sien wil ek jou opvreet van honger my mos bol Liked it? Share it please …

439) hie wil ek

439) hie wil ek

March 25, 2008

hie wil ek wees sê hy toe kom hulle met ’n skinkbord voor die tafel staan ons pak af koster en predikant sit ook aan is net nuuskierig sê hulle die jc le roux verdwyn vinnig die klokke lui bells staan gedienstig na vore ooievaar kom aan gevlieg met adresboek hy is agent vir huggies …

440) .38 na niksland

440) .38 na niksland

March 25, 2008

daar is niks op die horison vir ons meer nie, daar is niks meer oor  om voor te lewe nie, ons draai die kamer van die . 38, daar is niks van een tot vyf kamer 6 vat ons na niksland Liked it? Share it please …

441) voel niks

441) voel niks

March 25, 2008

in die wêreld van niks is ek niks was ek niks sy was iets ek was niks ek was niks gewoond Liked it? Share it please …

442) spoeg spat

442) spoeg spat

March 25, 2008

die spoeg spat soos hulle groet na 5 jare het die bloed nog nie dun geword die vonk wat gesmoor was bars in vlamme uit Liked it? Share it please …

431) korrel-korrel

431) korrel-korrel

March 24, 2008

kom ons speel sê hy en pluk die moerse granaat uit sy sak ons korrel die klere af Liked it? Share it please …

432) hulle kan dit nie vat nie

432) hulle kan dit nie vat nie

March 24, 2008

hulle kan nie vat dat ek ook ‘n bike het nie, ‘n chroom en tyre monster wat brul soos ‘n kwaad leeu my spin tyre het hulle oë getraan ek ken off show ek het 30 jaar gespaar vir my chroom en tyre monster hulle kan dit nie vat nie Liked it? Share it please …

433) sonvlieg

433) sonvlieg

March 24, 2008

jy vlieg agter die son aan jy brand jou bruin jy lê en wag vir die bruin lyf jagter wat sal stumble upon me het jy altyd gesê maar net die gebruik lywe het jou gesien jy het bruingebrand gelê en dit geniet Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte