Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
434) kaal borste

434) kaal borste

March 24, 2008

jy lê daar met jou bruingebrande kaal borste, ‘n sosiale status in jou kringe jy sien my nie raak nie, my binneste brand van begeer, as jy my beminde kan wees sal ek jou my alles gee jy draai jou kop weg na tien jaar sien ek jou weer die lewe het jou verweer jou …

435) hy is so gorgeous

435) hy is so gorgeous

March 24, 2008

met sy soepel lyf en wit tand lag met sy wellus lip magneet hy die meisies elkeen dink sy gaan vanaand sy bedmaat wees hy vat egter nie een nie net hy alleen weet hy is nie genoeg man nie Liked it? Share it please …

427) lucky strike

427) lucky strike

March 23, 2008

jy was lucky sê haar vriendinne hy het net na jou gekyk terwyl hy gesing het dit was seker omdat jy jou bra teen hom geslinger het jy het gespring en gehop gebob en galop maar wat jy nie geweet het nie jy was maar net sy lay vir laasnag gewees Liked it? Share it …

428) hy sal jou vertrap

428) hy sal jou vertrap

March 23, 2008

met sy ysterwiel gewete koud en hard gewetenloos genadeloos ploeg hy deur harte my kind kom skuil hier in my arms sodat die monster jou nie vertrap nie Liked it? Share it please …

429) in die wêreld van niks

429) in die wêreld van niks

March 23, 2008

is ek niks doen ek niks voel ek niks want ek is niks ek is nikswerd Liked it? Share it please …

430) oopmond soen

430) oopmond soen

March 23, 2008

jy was die dogtertjie met die geel rokkie wat gehuppel het oor die gras, ek onthou nog toe jy my die oopmond purity soen gegee het nou na dertig jare kry ek net ’n styflip … Liked it? Share it please …

426) ek moes jou nie gesoen het nie

426) ek moes jou nie gesoen het nie

March 22, 2008

ek moes jou nie gevry het nie jy het in ’n maalkolk beland wat verby my gekolk het Liked it? Share it please …

418) gesteelde vrugte

418) gesteelde vrugte

March 17, 2008

wow sy lyk so sexy, my buurvrou ek knip die heining sy sny die rose in die short is sy ‘n langbeen doll bene bruin en gespierde kuite die perskes is nog nie ryp nie sê sy ek wag en kwyl haar man is weg vir ‘n week sê sy ek spring die muur in …

419) gedeelde vrugte

419) gedeelde vrugte

March 17, 2008

is nie gesteelde vrugte nie is lekker sappig ons vertel mekaar van die lekker elkeen beleef dit anders daarom is dit so lekkerrr ons pluk die bome leeg en pak die vrieskas vol want ons is bang vir die vrugtelose winter daarom deel ons Liked it? Share it please …

425) hond se gedagtes

425) hond se gedagtes

March 17, 2008

ek het al op verskeie dates gegaan die dames het seker met huiwering ja gesê almal het nie uitgewerk nie waaarom weet ek nie ek het na ‘n make over shop gegaan ligte informele pak en oopnek blou hemp pas by my oë ek is ‘n killer vanaand my gedagtes gaan net oor die been …

424) hoe weet ons om lief te hê?

424) hoe weet ons om lief te hê?

March 17, 2008

die romantiek waar nuwe lewens begin, die tekens so ooglopend klop jou hart dubbel verlang jy elke dag jy sien uit na die reis van romantiek ‘n onblusbare vuur is aangesteek jy eis haar as jou eie betas haar liefde is vurig maar as julle nog nie saamgekniel het nie, sal God julle liefde nie …

423) kan jy die man vertrou?

423) kan jy die man vertrou?

March 17, 2008

Kan jy die man vertrou wat vir jou gesterf het? Baie stories het ek gehoor, van lewe vry woord verkondig sonder vergewe. Wat is sonde? As jy nie weet wat sonde is nie wie vertel jou wat is sonde? Toe vertel iemand my; binne jou is ‘n roepstem wat jou vertel jy het gesien jy …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte