Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
422) hulle speel

422) hulle speel

March 17, 2008

terwyl sy soldate die goed uitsorteer sy hande is skoon so pas gewas sy vrou is snaaks bedonnerd vanaand hy is goewerneur en ken sy werk die jode raas weer baie vanaand merk hy op hy weet nie van die hartverskeurende optog na die doodsheuwel nie maar later die aand toe die gordyne skeur en …

421) kruisbloed

421) kruisbloed

March 17, 2008

hy is veroordeel is reg nog reg in hierdie wêreld wonder hy terwyl hy die nagmaalwyn drink hulle is lafaards stuur sestig soldate hulle kasty hom terwyl hy deur die strate voortgedryf word die doringkroon diep ingedryf tap sy bloed die kruis saag sy skouer die spoeg en kluite meng klei op sy skouers hy …

420) bloedstraal

420) bloedstraal

March 17, 2008

die vrou met die lang blonde hare en diep blou oë kyk op na die wolkelose hemel waar die aasvoëls sirkel en die slagveld dophou hulle het bloed geruik vreesloos loer die swart oë hulle ken die roetine die geskeurde liggaam die strome bloed maak die ete exciting die man slaan sy oë op na …

414) bloed spoor

414) bloed spoor

March 16, 2008

ek is ’n ystermonster, die ysterspoor is myne alleen ek storm na my stasie die stoomwolke staan wit om my wiele ek is ystersterk ek storm na my stasie die staakmense op die spoor het my nie gesien nie ek ploeg deur liggaam en vlees 100 dood sê die koerante hulle maak my vuurdeur toe …

415) vloer 101

415) vloer 101

March 16, 2008

die skoonmaker bly hier daar is 100 swart sakke hier gestoor sakke wat hy elke week van woonstel tot woonstel bymekaarmaak hy weet wie bly waar en wat hulle doen in 100 se sak kry hy vele kondome sy moet ’n prostituut wees in 101 se sak klinkel die bottels hy moet ’n alkoholis wees …

416) jy laat my kop draai

416) jy laat my kop draai

March 16, 2008

my hart is ’n polsend rooi orgaan wat saamwerk met longe en lewer om my te laat bestaan, wat ref wanneer my brein hormoon loslaat maar jy met jou rond borste en blonde hare is eintlik net ’n leë dop wat my kop laat draai het in my honger jare Liked it? Share it please …

417) ysterkruis

417) ysterkruis

March 16, 2008

hulle het die russiese T42 tenks saamgesmelt en ’n ysterkruis gehamer, hulle wag vir Vrydag hulle het in die flenterbybel gelees van kruisig hom Vrydagoggend het hulle nog nie geweet wie hy is nie soos honger wolwe het hulle gejag bloed geruik, hom in die tuin gekry hom gearresteer verniel en na die kruisheuwel gesleep …

411) ons kyk

411) ons kyk

March 15, 2008

ons kyk in mekaar se betraande oë en reis terug saam met die glas ou wyn 15 jaar terug die son het geskyn die reuk van gras pas gesny wel op, jou glimlag agter die teekoppie is salf vir my moë spiere ek slurp die laaste druppel hang nog ‘n bietjie rond en sny met …

412) ek ruik

412) ek ruik

March 15, 2008

mense loop verby, ek ruik die angs die benoud lekker-ruik parfuum sag op die neus ook die swaar soet hang-parfuum wat neus vernietig die ka – ka doek wat verby wiel is te veel vir my ek vat my neus uit ek snuif die vars reënwind Liked it? Share it please …

413) wegvat hart

413) wegvat hart

March 15, 2008

ek vat my hart weg sê sy terwyl sy voor die spieël staan en haar klere sensueel aantrek my hart is net joune wanneer ek vir jou voel jy is nie al een nie jy weet dit die dag as jy genoeg geld het bel my dan kan jy my miskien langer ry sê sy …

410) kaalgat model

410) kaalgat model

March 14, 2008

jy is ’n model uitgekies jy sit kaalgat op die hoë stoel jou vrouwees toe jou borste ooppunt wysend na die gulsige kamera wat jou sensueel moet uitbuit wys aan die wat kwyl die wat honger die wat lus jy is maar net ’n pielstyf model dis al Liked it? Share it please …

409) jou bloed

409) jou bloed

March 12, 2008

as my spies van passie jou hart deurboor tap ek jou bloed en les my dors Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte