406) nog een hel toe
hy was baie dronk en nie meer so jonk hy geniet die hoë spoed ’n koning is hy die agterligte van die trailer was baie dof, hy ploeg in die gat van die trailer vas die dak word afgesny die motor tol sewe keer die stof daal op ’n doodse stil toneel neer ’n gryskop …