389) Kos moord
hulle loer vir jou vanaf die spyskaart smekend om geëet te word jy hou die sleutel tot die lewe as jy nie eet dan lewe hulle die hongerpyne is meer dringend as die lewe van ‘n insek twee krewe, sestien slakke, vier krappe vyf en dertig oesters en tien sardientjies land op my bord …
387) emosie straat
waar ons rondstap en windowshopping doen die girl met die lae hals roer die gemoed in hormoonland ons is nog jonk en hys die vlag die ou met die low rise jeans weerkaats sexy hy ril die girls van ouer emosieland bly ons weg die traanrivier vertel te veel van die toekoms seer Liked it? …
385) Traanstreep
die traanstreep oor jou wang vertel van hartsap wat gestort is ’n hartseer wat oopgebars het ’n vloedgolf seer en lelik wat uitgestort is die hart die traansakke is leeg alweer afwagtend op ’n nuwe hoop as ons nie meer hoop nie dan klop die hart nie meer nie Liked it? Share it please …