Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
382) yster monsters

382) yster monsters

February 25, 2008

kruip deur die strate op soek na prooi die robot groen met skree bande mis dit die groot stuk vleis die rooi monster was voor die metro movie sy lag sag en kyk in sy oë die rooi monster storm sy tol deur die lug die monster lag nie die eerste vanaand in ICU prewel …

383) noodnommer

383) noodnommer

February 25, 2008

op vloer 101 hoor ek die vreesbevange gil ek skakel 10111 die rooi ligte flits die moordenaar vlug ek vlug die hysbak in op vloer 0 wag hul my in my bebloede hande vertel Liked it? Share it please …

384) ontnugter

384) ontnugter

February 25, 2008

die morester kom op die jong man rooi oog sus sy baba hy het nie geweet dit is die einde van die wittebrood nie sy slaap nagdeur die blink naald haar nagmaat hy hoor sy baba kerm heelnag my God ek het soveel gebid ek weet nie eens hoe om ‘n doek te ruil nie …

380) kragman 220 v

380) kragman 220 v

February 24, 2008

die ligte verdof op al tagtig vloere hulle roep my sê die kragman ek beheer in die nag ek speel die spel party is bang vir donker en lig die flits verdryf die nagduiwels hulle steek die parfuum kerse aan en pop die ou wyn ’n kans om nie te mis al dit sien ek …

381) I saw you

381) I saw you

February 24, 2008

die lig skyn uit jou donker oë jou glimlag vertel van ’n sag hart wat klop van liefde vir Jesus ek kyk in jou donker poel oë baie mistiek wag jou stem is engel asem jou vriendlikheid ’n vonk van lewe Liked it? Share it please …

379) lewe vir nou

379) lewe vir nou

February 20, 2008

ons liggame is lewendig bloed vloei deur ons are warmte word van hart na brein gepomp lus van organe word na brein gedra ons is mens dit vloei voort die primitiewe mens neem oor hormone besit die liggaam borste styf gespan, nippels erect ‘n soekende tong vind die warmte, die sag manwees ontdooi, vrou word …

378) sag

378) sag

February 19, 2008

jy het nog geslaap vroeg oggend weg in droomland ek het die slaapsand uit jou oë weggevee jy het my gesien Liked it? Share it please …

374) valentyn ‘n finalè

374) valentyn ‘n finalè

February 12, 2008

ons almal  het geglo in die engel met die pyl met die styfgespande boog sal haar eendag tref maar min het ons geweet  dat sy met twee vriende getref sal wees sy het nie geweet dat die pyl van my afkom nie want valentynsdag is net ‘n moerse klug   Liked it? Share it please …

375) valentyn finalè

375) valentyn finalè

February 12, 2008

ek is moerig, geen pyl op my gerig gewag in my tuin vir jou om die rose te pluk gewag om my rypheid  saam jou te ontdek tevergeefs het ek gewag jou pyle was op  iemand anders gerig maar jy was nie daar  soos beloof nou sit ek alleen met my valynpyl gerig op die donker maan …

376) laaste valentpyn

376) laaste valentpyn

February 12, 2008

ek’t gedink dit is die laaste valenpyn vandag dat die liefde van my lewe sal realiseer in ‘n moerse bos rooi rose, maar toe die enkel verlepte protea opdaag was dit oorskadu deur die rooi rose van Jan van Riebeeck hy’t drie skippe gehad wat hy  my kon aanbied ek is jammer vir jou arme …

377) laaste pyl – valentyn

377) laaste pyl – valentyn

February 12, 2008

ek lok jou uit om jou laaste pyl op my te rig miskien mors jy ‘n laaste kans die lewe is meedoënloos as jy nie nou toeslaan nie verloor jy dalk ‘n laaste kans op ons jare kan jy nie bekostig om mis te skiet nie   Liked it? Share it please …

373) labels op die gat

373) labels op die gat

February 8, 2008

labels sien mens oral op die mou, die sak, die heup, die gulp deesdae hulle weerspieël wat die draer special vind ek wys waar ek wil op my gat, my mou, my sak jockey – hou die leisel vas truworths man – klere mof triumph – het dit gekry playtex – speelvrou tieties baai – …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte