371) die sterre voorspel
die voorportaal van die donker tent skep ’n atmosfeer van verwagting, die vreemde musiek sorg daarvoor dit beswym jou in misterieuse wêreld omvou jou, jy is ontvanklik avontuur wag net om die draai wat? wie? waarom? wanneer? hoe? is die vrae wat teister vandag, nou-nou sal sy weet sy bewe dit is die eerste keer …