358) bewonder
hy hou haar dop alreeds ’n paar nagte waar sy naak van kamer tot kamer beweeg hy weet dit is ’n gevaarlike situasie maar die natuur roep die honger te groot hy lui haar deurklokkie die fyn webdraad gelei sy boodskap, sy nooi hom in hy stap versigtig haar huis in sy neem haar plek …
342) solank as …
solank as wat ek op hierdie aarde woon, solank daar ink is sal ek skryf oor die vreugde van menswees die seer van hartseer die seer van eerbaar die lieg van liegbek die lief van liefde oor die gladhaar hartebrekers wat trane stort met seep meng wat ook op die dag sal weet jy speel …