347) jy sal my miskien onthou
ek was die een wat altyd daar was aan die buitekring, jou klokhelder lag het ek absorbeer in my binnekamer gebêre, jou bewonderaars om jou rond, later jou minnaars ek was daar aan die buitekring, toe jy alleen op die sypaadjie van die lewe sit was ek daar, nie meer aan die buitekring maar in …
340) donker putte van my siel
die hartseer die pyn die verwyt die drank die egbreek die steel die lus die lis die haat die troetel sondes die bitterheid verlore liefdes die verneuk die afguns en nog ’n swartsak vol ellendes het ek aan Jesus gepos Hom getoets. Sy woorde het ek uitgevind is waar, "almal wat na my toe kom …