Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
324) candy kisses

324) candy kisses

January 12, 2008

lekkergoed soen die ou liedjie is vandag nog waar as jy lekker goed kan soen dan is dit lekkergoed Liked it? Share it please …

323) waarom dors

323) waarom dors

January 11, 2008

ons het geselskap meisies bestel, hulle het gekom ons dors geles hulle het weer gekom ons het hulle nie betaal nie hulle het nie gehoor toe ons uitvind hulle is hoere nie hulle leef in ’n ander wêreld puzzles is hulle waarom lewe hulle in anderwêreld? Liked it? Share it please …

321) op jou

321) op jou

January 10, 2008

wat ek skaars ken maar soveel gedeel jy het nie geweet die heelal is so groot nie planeet vir planeet het ek voorgestel jou honger was groot maar die vliegtuig was nie groot genoeg Liked it? Share it please …

322) dors

322) dors

January 10, 2008

ons was dors sy het gekom ons dors geles ons was weer dors sy het weer gekom ons het nie betaal sy het nie gehoor toe ons hoor sy bly in anderland Liked it? Share it please …

313) agterna

313) agterna

January 9, 2008

ek was verbaas toe jy my ingenooi het vir [koffie] ek het in die gemakstoel gesit langs die sagtelig tafellamp, jy het intens na my gekyk en toe gaan koffie maak ek het jou snikke in die kombuis gehoor ek het nie geweet wat om te doen nie ek het die maklike uitweg gekies opgestaan …

314) tralie hok

314) tralie hok

January 9, 2008

almal lewe in ’n tralie hok van ys van staal van woede van liefdeloos maar as ons die kettings breek is ons vry om te kies Liked it? Share it please …

315) vasgevang

315) vasgevang

January 9, 2008

jy was vasgevang in die wortels van die lewe dit versmoor selfs die mooiste mooi in die lewe my dolk het die klem wortels afgesny jy is vry om te kies Liked it? Share it please …

316) koplig

316) koplig

January 9, 2008

plat op die grond kyk ek op, die steil berg lyk te hoog, op my knieë staan ek, ek sien die berg spits, die hemel daarbo ek vra, "my GOD help my hierdie keer." Liked it? Share it please …

317) leeg

317) leeg

January 9, 2008

ek is leeg, emosie dood, die altyd hammer het uiteindelik dit wat ek wou laat lewe, platgeslaan Liked it? Share it please …

318) verwyte

318) verwyte

January 9, 2008

na al die jare het jy verwyt verswyg maar hulle weet dat jy altyd in die snelstroom die stompe moes vermy daar was net te veel Liked it? Share it please …

319) dolk

319) dolk

January 9, 2008

die dolk het jou amper gevind ek het vir jou ’n kers gegee jy het die dolk ontduik en in my arms geval Liked it? Share it please …

320) skaars geken

320) skaars geken

January 9, 2008

ek het jou skaars geken toe jy ingestap het in my binnekring ek het geluister fisioterapeut gespeel lekker ruik room aangesmeer jy het gesug ek is verlos vandag het ek jou verlos Liked it? Share it please …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte