Berg Gedigte
  • Tuis
  • Oor BERG
BERG gedigte
282) Die morester skyn 2

282) Die morester skyn 2

December 28, 2007

sy het ’n wind gesluk en haar oë vir ’n tyd toegemaak die sterrekundiges redeneer nou nog daaroor hoekom het die morester vir 10 sekondes geblur Liked it? Share it please …

283) As die morester skyn

283) As die morester skyn

December 28, 2007

sy vertel alles wat sy sien soos ’n skinder tannie kan nie help nie want sy sien te veel deur oop vensters sy is eintlik nie so nie maar as ’n mens te veel sien moet jy vertel van die ou omie wat weer wou try 40 jaar gelede het jc le roux haar laat …

284) Hart slaap

284) Hart slaap

December 28, 2007

jy het my hart wakker gemaak met jou golgate smile jou bruin plooi lag jou vonkel oog min het ek geweet jy is geslepe het later eers uitgevind te laat jou modus operandi jou manipuleer jou rolspel jou valsheid nou sit ek met ’n toekomstige manipuleerder nogal sad né? Liked it? Share it please …

285) Geen keuse

285) Geen keuse

December 28, 2007

sy sit op die nes sy het geen ander keuse nie as om die 12 eiers warm te hou nie binnekort sal sy kloek met 12 geel donsies om haar nog ’n projek afgehandel vir rainbow chickens in suid afrika is werk skaars Liked it? Share it please …

286) Matriekafskeid

286) Matriekafskeid

December 28, 2007

ek het my voorgeneem min het ek geweet jy het jou voorgeneem om my vas te pen vanaand matriekafskeidaand ons eye mekaar al lankal maar moes ’n date hê die aand het ek nader gedans jy het tergend weg gewals jy het geweet ek kon nie dans my geterg al die pad my opgewerk my …

287) Uurglas

287) Uurglas

December 28, 2007

die fyn rimpels om die oë vertel die uurglas loop die maandglas die jaarglas sy koop die nuutste die duurste op die mark die grootste belofte word beloof jonk vir altyd sy doen dit al vir 40 jaar die beloftes besef sy nou was leeg sy gebruik nou byewas haar gesig blink nou weer sy …

288) Maanpaartie

288) Maanpaartie

December 28, 2007

maan het besluit sy gooi ’n moerse paartie sy nooi vir mars want sy het ’n plan vir aardbol ook eintlik vir die aardigheid sy sien hom gereeld jupiter is groot en sterk en kan orde hou ook vir saturnus met al sy ringe weet sy nie of hy skeef is nie maar behoort die …

281) Plant voort

281) Plant voort

December 21, 2007

jy absorbeer alles soos ’n spons daar is niks om terug te bons gaan voort en produseer vir meer en meer van jou soort Liked it? Share it please …

280) Liefkosing

280) Liefkosing

December 20, 2007

dit is donkernag ons lê naak op die lappies kombers jou vingerpunte reis oor my lyf luswekkend tintelings golf oor my vel jou vingerpunte reis oor berge en dale oral waar dit gaan is dit aangenaam jou jaagasem mond proe aangenaam effens souterig ouma het gesê heuningsoet kan nog gaan maar sout is die smaak …

274) Die sharks

274) Die sharks

December 19, 2007

hulle storm na die strand moeg lywe plof op die sand die neulende roomys smous maak hom wakker ’n sucker suig-suig loer hy na die branders met sy leeu surfbord onder sy linkerblad bestorm hy die branders die sharks wag net agter die branders Liked it? Share it please …

275) Sonstraal

275) Sonstraal

December 19, 2007

ek wil graag ’n sonstraal wees die somer, ek ken jou jy sien my nie ek wil op jou warm lyf rondgly en elke vierkant neutbruin inkleur jou sweetdruppels les my dors die sout maak my dors ek drink nog van jou lewens vog voordat ek die dag verlaat more soek ek weer jou sout …

276) Veilige liefde …

276) Veilige liefde …

December 19, 2007

is nie sonder kondoom nie is nie sonder commitment nie is nie wispelturig nie is maak seker wie ek is is maak seker wie jy is is los die eeni weeni amper niks is swem in jou blou jean is dra ’n polonek in die disco is nie lokaas vir ’n tiener nie is nie …

Posts navigation

Newer Posts
Older Posts
© 2026 Berg Gedigte