277) Tien-kyk meisie
glinster bruin loop sy en pronk op die vakansie strand haar vakansie lyf getune sy stap verby die omie mors sy koeldrank die tannie kners sy het ook so gelyk die verwagtende vrou klap haar man die jong meisies giggel katterig die ongeslaagde matriek manne dop die toets voor hulle meisies die lewensredders sluk water …