1 februarie 2010 .Die druppels gly stadig teen die ruit af 1 februarie 2010 .Die druppels gly stadig teen die ruit af February 1, 2010 gly in die stofspoor op haar wang betraand glinster sy in die maanlig die druppels verdamp in die moreson haar trane droog in die paadjies op haar wange dof sien sy die verdrietgesig in die ruit laasnag moes nooit gebeur het nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!