1002) die duin verskuif

1002) die duin verskuif

jy het op duin
nege gebly

ek is nou by
duin nege

jy het aanbeweeg
my agtergelaat

die duine verskuif

ek moet aanbeweeg

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz