1007) nooit weer 1007) nooit weer September 13, 2008 die vlamme woes oor die grasdak rooi geel pienk hy kyk na sy verbrande linkerhand beelde flits sy ma se verdwaasde gesig die omie was dronk hy sal nooit weer sy mamma seermaak nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!