1012) daardie nag

1012) daardie nag

toe ek jou gebel het
het jou sel gesê

ek is nie nou beskikbaar
bel my more

ek het nie geweet
langs die selfoon

lê ’n opgefrommelde
rooi motor nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz