1014) watter masker

1014) watter masker

dra ek vandag
die lag masker
ek klink gelukkig

die begeer masker
ek gaan koop

die haat masker
ek gaan hom opfok

maak nie saak
watter masker jy dra nie

jou hart vertel
die waarheid

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz