1015) jy het dit maklik gemaak

1015) jy het dit maklik gemaak

jare gelede
het jy haar mislei

jy het haar verniel
na die marteljare
het ek haar gevind

jy is in my visier
die kruis op jou
T shirt
maak dit maklik

dit is die kruis
van vergewing

jy het dit maklik
gemaak

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz