1016) between the covers

1016) between the covers

het ek liefde gevind
dit was so naby
gewees

ons wag altyd vir iets
om te gebeur

selfs in jou donker
is dit naby

maak oop die swart
kruisboek

en jy sal lees
van die groot liefde

waarna almal smag
die liefde van Jesus

jy sal nooit weer
alleen wees nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz