1017) oor die rim 1017) oor die rim September 16, 2008 van die glas vonkelwyn kyk ons na mekaar na veertig jare ons oë traan sag van dankbaarheid oor die rim van die glas vonkelwyn kyk ons na mekaar sal ons na veertig jaar nog blinkoog na mekaar kan kyk? dit het waar geword Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!