1019) n bietjie venus parfuum 1019) n bietjie venus parfuum September 25, 2008 ek gooi ’n bietjie stardust op jou hare ek sit ’n bietjie venus parfuum in jou nek en die gode van die melkweg sal veg tot net die een oorbly wat ligjare saam met jou sal bly Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!