1027) beautiful body 2

1027) beautiful body 2

die fotograaf roy stuart
neem asemrowende fotos
van die vrou lyf
hy wys mooi vir man

hoe vrou geskape is
die mooi
die rooi
die volle bors
die sag gesig
die naakte waarheid

man mag nie kyk
met lus
net met waardering

anders is jy nie
‘n ware man nie

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz