1027) nag SKADE

1027) nag SKADE

ek sien
hoe die verleier

haar oorrompel
op ’n blosende 18
glo sy gou

hy lag
sy skater

en volg sy spoor

ek doen niks
miskien sien ek

verkeerd

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz