1028) geskroei 1028) geskroei September 21, 2008 die wrede winterwind waai ysig deur ons en skroei die botsels van hoop maar geskroei bot ons voort ’n nuwe somer ’n nuwe lewe seer gesnoei gelouter dra ons somervrug Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!