1030) miskien kan ek
‘n verskil maak
miskien kan ek
vir jou ‘n verkyker gee
as jy die regte kant gebruik
sal jy miskien jouself kan sien
wat jy doen, wat jy nie moet nie
miskien praat jy vanaand met God
vir die eerste keer in jare
miskien luister God
miskien vir die eerste keer
in jare
is jy seker
miskien leef jy weer
Leave a Reply
Be the First to Comment!