1031) vrae wat pla
pappa waarom kan ek nie vat nie?
my kind jy het net 3 vingers
pappa waarom lag die kinders vir my?
my kind omdat pappa ‘n ou kar ry
pappa waarom huil mamma elke aand?
my kind omdat ek nie klere kan koop nie
pappa waarom kan ek nie klere
vir die matriekafskeid kry nie?
my kind mamma is siek
en ek het nie geld nie
pappa ek lees in die kruisboek
dat ons ook saam met mamma
in die hemel kan wees
al wat ons moet doen
ons moet Jesus leer ken
Leave a Reply
Be the First to Comment!