1040) jy kan haar afdroog 1040) jy kan haar afdroog September 29, 2008 sê die advertensie agterop die van stomend staan sy en stort vuurwarm 40 grade water stoom haar so warm elke man se droom voordat sy uit die stort stap vang die robot my rooi en ook nog sien ek daar was nie ’n handoek op die rail nie Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!