1041) ek wil jou foto hê
sê sy
en tik nog vier sinne
op chat
hy het ’n prentjie geskilder
sy wag nou al vier weke
sy het al sondagskool fotos gestuur
sy het al netbal kortrokkie fotos gestuur
sy het al matriek afskeid eithang fotos gestuur
maar die screen bly leeg
toe dreig sy
om naakfotos te publiseer
met sy naam onderaan
onmiddelik stuur hy toe
’n moerse groot foto
hy het nie geweet
sy weeg 150 kg nie
Leave a Reply
Be the First to Comment!