1043) ‘n lied vir jou 1043) ‘n lied vir jou September 30, 2008 my keel brand my stem is vals die wêreld luister nie na my lied nie maar jy my meisie dink ek sing mooier as Pavarotti daarom sing ek meer en meer vir jou nie jy laat my die hoogste pieke klim … jy is vrou vir my Liked it? Share it please ...
Leave a Reply
Be the First to Comment!