1044) ek het niks meer oor nie

1044) ek het niks meer oor nie

sê sy
en gooi haar leë handsak
na my

ek was verbaas
sy het altyd geld gehad
goud om die nek
ring aan die vinger

maar nog steeds met
toyboy aan die arm

Liked it? Share it please ...Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInShare on StumbleUpon

Leave a Reply

Be the First to Comment!

Notify of
avatar
wpDiscuz